Op 28 Maart 2026 nooi ons jou weer na "Op die Plaas" vir ’n onvergeetlike musiekfees. Hierdie keer groter en beter, met drie ikoniese kunstenaars op een verhoog!
Meer inligting volg… Hou die bladsy dop!